Alle inskrywings deur Deur Jan Bezuidenhout

  • Aan wie behoort dié grond?

    Deur Jan Bezuidenhout

    Waar Kaapstad sy tone in Tafelbaai druk, is heelwat grond jare gelede drooggelê. In 1937 is begin om die nuwe Tafelbaaise hawe te bou, waarvoor 195 ha grond drooggelê is. Die leier van dié span droogleggers was die befaamde mnr. Coen Steytler. Op van dié herwinde grond staan nou heelwat van die hoogste geboue wat […]

    |
    Vrydag 12 September 2014
    • Snuif jy?

      Deur Jan Bezuidenhout

      Het jy al gesnuif? Nie daardie “dubble clutch” as jy verkoue het nie, maar daardie branderige tabakpoeier wat vanmelewe in die neus opgetrek is, dalk om die “kanale”oop te maak”?

      |
      Donderdag 7 Augustus 2014
      • Wat is die slimste: Jakkals of rooikat?

        Deur Jan Bezuidenhout

        Dié boer het vasgestel dat rooikatte slilmmer as jakkalse is!

        |
        Dinsdag 1 Julie 2014
        • Boere se hande

          Deur Jan Bezuidenhout

          Boere se hande trek gereeld ’n mens se aandag.

          |
          Maandag 23 Junie 2014
          • Minister Zok steel die kollig met hongerloon

            Deur Jan Bezuidenhout

            Ministers van Landbou het gekom en gegaan.

            |
            Vrydag 13 Junie 2014
            • Agri-borge van Super-rugbyspanne

              Deur Jan Bezuidenhout

              Veral landbou-maatskappye se logo’s en tatoeëermerke staan uit op sommige Super rugbyspelers se arms en truie.

              |
              Maandag 2 Junie 2014
              • Skryf wat jy wil, maar staan pa daarvoor

                Deur Jan Bezuidenhout

                In Maart is die omstrede mnr. Nosey Pieterse deur die Wes-Kaapse Hooggeregshof beveel om lasterlike uitlatings te skrap wat hy op sy Facebook-blad oor ‘n boerdery in die Paarl gemaak het. http://hulp.landbou.com/nuus/nosey-moet-laster-op-facebook-skrap Ja, ’n mens kan skryf wat jy wil, maar dan moet jy pa staan daarvoor. Landbou.com kry soms ook kommentaar wat ons nie […]

                |
                Woensdag 2 April 2014
                • Dis lekker om dankie te sê

                  Deur Jan Bezuidenhout

                  Gister kom ’n heerlike verrassing na my kant toe: ’n Oproep. Nie sommer net ’n oproep nie – een uit  hogere geledere. Die aanloop daarvoor is: By die Landbouskrywers SA se Boer en Landboukundige van die Jaar-toekennings op 8 November 2013, net buite Pretoria, kruis my pad met dié van mnr. Jannie Struis van Hopetown, […]

                  |
                  Woensdag 19 Maart 2014
                  • Ian Rutherford – skeerlegende

                    Deur Jan Bezuidenhout

                    In die wolbedryf sit mense regop as jy die naam Ian Rutherford noem. Ja, Ian is ‘n legende in dié unieke bedryf, wat gekenmerk word deur sy josefskleed van karakters en intriges. Ian is ‘n Nieu-Seelandse skeerinstrukteur wat in 1981 saam met Chips Reid uit Kiwiland na Suid-Afrika verhuis het om die skeerbedryf hier se […]

                    |
                    Dinsdag 27 Augustus 2013
                    • Tony Toeter

                      Deur Jan Bezuidenhout

                      Watse vrugte pluk Tony Ehrenreich, Cosatu se Toeter in die Wes-Kaap, uit die arbeidsonrus in die landbou en die ongelooflike skade wat aangerig is? Wat gaan die uiteinde daarvan wees? In die eerste vlaag van “arbeidsonrus” in die Wes-Kaap is byvoorbeeld skade van meer as R10 miljoen aangerig op die die plaas De Keur by […]

                      |
                      Woensdag 23 Januarie 2013