Alle inskrywings deur Deur Jan Bezuidenhout

  • Nóg wenke vir skaaphantering

    Deur Jan Bezuidenhout

    Die foto’s van die skaaphangeringsgeriewe waaraan ek aan gedink het is so groot dat ek ‘n naweek gaan besig wees om dit met my parafien-internet te stuur, so ek stel voor u gaan kyk self daarna op die Internet. Alles wat ek het, kom in elk geval van die Internet af. Hieronder is eintlik meer […]

    |
    Saterdag 4 Julie 2009
    • Nuttige ‘skaaphanteerder’

      Deur Jan Bezuidenhout

      Hier is foto’s van ‘n baie eenvoudige "skaaphanteerder" en maklik om te maak. As die skaap se kop in die klamp is, kan hy niks maak nie. Jy stoot die waentjie waar jy dit wil gebruik. Leonie (jakkelsdraf@telkomsa.net)

      |
      Saterdag 4 Julie 2009
      • Boerepatente en skaap-hanteringsgeriewe

        Deur Jan Bezuidenhout

        Naby Radium op die Springbokvlakte boer mnr. Julius Grobler en sy vrou stoksiel-alleenop ‘n stukkie grond, onder andere met Dorpers. Oom Julius het vir hom ‘n drukgang gebou, ‘n voetdip, spuitdip en laaibank wat kan rondskuif en talle ander patente wat só ontwerp is het dat hulle al die skape kan dip, spuit, weeg en […]

        |
        Saterdag 4 Julie 2009
        • Bitter ghaap op jou plaas?

          Deur Jan Bezuidenhout

          Hoodia Gordonii word in Europa en Amerika as ‘n eetlusdemper gebruik, maar omdat talle boere nie weet van die waarde van dié produk nie, kry hulle belaglike pryse daarvoor. Dit groei in die Karoo, maar word ook in die Noord-Kaap aangetref. Moenie toelaat dat die mense dit net afsny vir bitter min geld nie, dit […]

          |
          Saterdag 4 Julie 2009
          • Hoe lonsriem mens perde?

            Deur Jan Bezuidenhout

            Ek wil verneem hoe om perde te lonsriem. Ek is al 2 en ‘n halfjaar in die perdeding en niemand kan my se hoe om ‘n perd te lonsriem nie. Kan iemand my help met inligting om ‘n perd te lonsriem? Venessa (veronick@wam.co.za)

            |
            Saterdag 4 Julie 2009
            • Sinnelose, wrede plaasmoorde

              Deur Jan Bezuidenhout

              Ek monitor die afgelope drie jaar moorde wat op plaasboere gemik is – sinnelose, wreedaardige moorde. Wat gaan die Regering doen om dit te stop? Grondgrypers is ook op my agenda. Plaasboere werk hul lewe lank op plase en nou word dit gevat. Waar stop ‘n mens die bus? Michelle (girlsniper73@axemail.co.za)

              |
              Saterdag 4 Julie 2009
              • Raad met hanteringskrale

                Deur Jan Bezuidenhout

                As ek ook ‘n noot in die psalm moet gooi. Ek het ‘n tipiese stel hanteringskrale, baie soos op die foto’s van Johan Oberholster. Probleme wat ek met myne ondervind is die volgende: Om die aandrukkraal te vul, moet daar ten minste 3 mense wees. Hierdie probleem kon uitgeskakel word as dit soos Gerhard Solms […]

                |
                Saterdag 4 Julie 2009
                • Hanteringsgeriewe vir skape

                  Deur Jan Bezuidenhout

                  Ek en twee werkers werk maklik met meer as 1 000 stuks kleinvee. Ons spons die ooie hier, asook algemene ent/dosering van kleinvee of die opdeel van die kudde vir paring. Ons werk met Dorpers, Damaras, Karakoelskape en Boerbokke." Hieronder is foto’s van die geriewe wat hy gebou het. Hy verduidelik: Wat ek gedoen het […]

                  |
                  Saterdag 4 Julie 2009
                  • Windplase ‘dryf boere tot raserny’

                    Deur Jan Bezuidenhout

                    Ek was as ‘n jong seun werksaam by Andrag, waar ons windpompe vervaardig het. Ons bestuurder het Duitsland destyds besoek om meer uit te vind oor wind-energie m.b.t. windpompe. Die idee was ‘n 3 x blad-windpomp wat agterstevoor loop. Ek het dit gesien werk. Baie moeite is met die vlerke gedoen en elke 10 mm […]

                    |
                    Saterdag 4 Julie 2009
                    • Oor grond, die boer en die Jood

                      Deur Jan Bezuidenhout

                      So paar jare gelede tydens ‘n droogte en dit lekkerder (nie aangenamer) was om twak te praat as om oor boerdery te gesels kom ou Rampie by ‘n skietoegfening na vore met die strikvraag: Wat is die verkil tussen ‘n boer en ‘n Jood? Kyk, seg hy "as vier boere opie kar klim hie van […]

                      |
                      Saterdag 4 Julie 2009