Alle inskrywings deur Deur Jan Bezuidenhout

  • Stel eis in ná elke plaasaanval’

    Deur Jan Bezuidenhout

    Ek dink iemand moet nou maar die Minister van Veiligheid aanvat oor só iets. Daar was al ‘n hele paar sake waar die slagoffers van geweld die Regering gedagvaar het vir geld omdat hulle nie hulle werk gedoen het nie. Volgens die Grondwet het elke mens die reg tot persoonlike veiligheid asook mediese hulp, ens. […]

    |
    Saterdag 4 Julie 2009
    • Webblad oor die weer

      Deur Jan Bezuidenhout

      Graag wil ek dit onder alle boere en almal wat van die weer afhanklik is, se aandag bring dat ek ‘n baie unieke webblad oor die weer bedryf. Daar is unieke foto’s van die werkilke situasie oor die weer en mense kan self hul weervoorspellings maak! Daar is ook volledige weervoorspellings, ‘n baie besondere animasieprogram […]

      |
      Saterdag 4 Julie 2009
      • Kom kyk by LNR!

        Deur Jan Bezuidenhout

        Bennie, ek weet nie waar jy is nie, maar as jy naby Pretoria is, kom maak ‘n draai by die Skaapseksie van die Irene navorsingsinstituut, want dit is nou regtig ‘n "state of the art"-hanteringsfasiliteit. Leon Kruger (Lkruger@arc.agric.za)

        |
        Saterdag 4 Julie 2009
        • Plaasmoorde en grondhervorming

          Deur Jan Bezuidenhout

          Ek sit in Australië en wil net graag weet, is daar rerig ‘n aksie aan die gang van die Regering se kant af om grond terug te vat van boere af, en op watter wyse doen hulle dit sodat oorsee se lande dit nie raaksien nie? ‘n Ander ding, plaasmoorde, hier in Australië so ‘n […]

          |
          Saterdag 4 Julie 2009
          • Windkrag in Holland

            Deur Jan Bezuidenhout

            Vraag: Iemand het ‘n ruk gelede op die gespreksforum geskryf oor sy besoek aan Duitsland. Daar het hy agtergekom dat windkrag gebruik word, boere kry subsidies daarvoor, maar dat die geruis van die windturbines die Duitse boere"tot raserny dryf". Ek verstaan dat daar in Holland ook baie krag deur wind opgewek word. Hoe ervaar julle […]

            |
            Saterdag 4 Julie 2009
            • Grond, die boer en die jood – ‘n stap verder

              Deur Jan Bezuidenhout

              Ons moet net versigtig wees om ‘n paar goed nie uit die oog te verloor en onsself daarmee te probeer verontskuldig nie. Ek het in die verlede al geskryf oor die staat se onvermoë om hierdie proses (oor grondverdeling) te help/bespoedig. Skuif jou denke weg van wat jy moontlik kan verloor na wat jy moontlik […]

              |
              Saterdag 4 Julie 2009
              • Soek onvrugbaarheidsmiddel vir palmboom

                Deur Jan Bezuidenhout

                Ek het ‘n nuwe huis en daar staan ‘n uitgegroeide palmboom wat dadels dra, reg langs die swembad. Die dadels val in die swembad en veroorsaak verstoppings in die pype en filters. Is daar nie ‘n produk wat ek kan kry om die boom onvrugbaar te maak, maar nie dood te maak nie? Hoor graag […]

                |
                Saterdag 4 Julie 2009
                • Skiet rotte en ander plae – verniet!

                  Deur Jan Bezuidenhout

                  Wie kan ons kontak oor rot-, haas- en duifplae op plase in die Gauteng en Vrystaat. Ons skiet die plae met windbukse met klankdempers, so ons pla glad nie die ander plaasdiere nie en ons beskadig glad nie eindom nie! En ons doen dit verniet! Bel my by 082 352 9620. Merv (merv.a@iafrica.com) 30 Maart […]

                  |
                  Saterdag 4 Julie 2009
                  • Kraalopset verduidelik

                    Deur Jan Bezuidenhout

                    As ek baie sukkel sal ek dalk foto’s kan neem en stuur, maar die nuwe tegnologie was nog nooit my sterkpunt nie. Ek gaan dus my kraalopset probeer verduidelik. Stel jou ‘n T-vorm voor. Die bokant van die T bestaan uit vier klein kraaltjies (2m x 2m) met twee groter krale (3m x 4m) voor […]

                    |
                    Saterdag 4 Julie 2009
                    • Gaan met vlieë boer

                      Deur Jan Bezuidenhout

                      Vir baie van julle gaan hierdie half sotlik klink maar lees maar eers! Vriende van my is besig om ‘n aanleg te bou om met vlieë te boer. Wat gebeur is dat daar miljoene der miljoene aangehou word, die eiers word opgevang en in ‘n mengsel geplaas om larwes te word. In die larwe-stadium word […]

                      |
                      Saterdag 4 Julie 2009